POIJEFENIJE KOMITEE OMGEWINGSAKE EN TOERISME

VERSOEK OM MONDELINGSE VOORLEGGING TE MAAK OOR WETSON~WERP op BESKERMDE GEBIEDE.

Die Richtersveld Gemeenskap wil graag hiermee 'n versoek aan U Koniltee rig

om 'n mondelingse voorlegging aan U Komitee te doen oor die Wetsontwerp op

Beskenude Gebiede by U voorgestelde openbare verhoor te Kaapstad op 18 & 19

Augustus 2003. Aangeheg vind ook oils skriftelike voorlegging.

Graag bedank ons U Komitee vir die geleentheid om insette te maak op aangeleenthede wat belangrik is vir ons gemeeliskap. Ons sal dit waardeer indien U 0115 spoedig kan mug of ons versoek toegestaan Is.

Indien U enige navrae het, moet nie huiwer om my te kontak by bogenoenide nommers.

KOMMENTAAR OP WETSONTWERP OP BESKERMDE GEBIEDE, B39-03

AGTERGROND

Die Richtersveld is gelee in die Noord-weste van die Noord-Kaap Provinsie met 'n inwonerstal van bykans 5000. Die Richtersveld is een van die Wet 9 Landelike Gebiede wat onlangs deur 'n Transformasie Proses gegaan het om te besluit hoe en deur wie die Meentgronde in die toekoms gebou en bestuur gaan word namens die Gemeenskap. 'n Oorweldigende 94% van die inwoners het gedurende Desember 2002 in 'n referendum ten gunste van 'n Gemeenskaplike Fiendoms Vereniging gestem. Vir die eerste keer in die geskiedenis gaan (lie Richtersveld Cemeenskap eienaars word van hulle grond.

Die Richtersveld Gemeenskap het 'n trotse geskienenis van bewaring. In 1991 is die Ricbtersveld Nasionale Park geprokiameer. Geskiedenis is gemaak toe die Richtersveld Gemeenskap besluit het om 162 000 ha grond beskikbaar te rnaak vir bewaring en dit gesamentlik met SUid Afrikaanse Nasionale Parke te bestuui.. Onlangs is 'n verdrag onderteken tussen die regerings van Suid-Afrika en Namibia vir die daarstelling van die AiAislRichtersveld Oorgrenspark. Weereens het die Richtersveld Gemeenskap hulle verbind tot die proses deur die Richtersveld Nasionale Park beskikbaar te stel vir hierdie doel. Die Richtersveld Gemeenskap het ook reeds ver gevorder met die daarstelling van 'n Gemeenskaplike Bewarings Area in sameweking met Plaaslike-, Distriks-, Provinsiale-, en Nasionale Regering. inderdaad ondersteun ons bewaring, nie net vir ons, maar vir ons nageslag en vir die hele Suid afrika

VOORGESTELDE WYSIGI~G OP WETSONTWERP OP BESKERMDE GEBlEDE

A.

Die Richtersveld Gemeenskap is baie bekonimerd oor watter uitwerking die huidige Wet~ontwerp vir Beskernide Gebiede op ons toekonis gaan he sou dit in die huidige vorm deurgevoer word. Aangesien die Richtersveld Nasionale Park deel is van die Richtersveld, maak dit die kommer groter watter uitwerking dit gaan he op toekonistige deelname.

Ons is veral bekonimerd oor die voorgestelde Prospektering en Mynbedrywighede In '11 beskernide gebied of Nasionale Park. In die huidige vorm ~ die Wetsontwerp verskil ons van die proses deurdat dit;

a Laat huidige mynaktiwiteite toe om vooi-t te gaan sonder enige spesiale bewarings oorwegings, en,

b Dit neem die reg weg van preferente mynregte van nuwe grondeienaars wat nou hul grondregte terugkry onder grondhervorming (artikel 104 van die Wetp die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumbronne 28 van

2002 MPRDA).

1. Die Ricbtersveld gemeenskap is nooit voorheen as eienaar van die minerale regte op die gemeenskap se grond beskou nie.

 

2. Ook kon die Richtersvelders nooit voorheen as minerale regte of die reg om te prospekteer of myn bekom nie. Die Wet op Edelgesteentes van 1964 en die Wet op Mynregte van 1967 het teen ons gediskrimineer.

3. And er wit maatskappye het deur subkontrakte met die ou Kleurling Ontwikkelingskorporasie en aansoeke aan die Department van Minerale en Energie, en meer onlangs ook 'n paar kielner niaatskappye waarin oils mense betrokke is, het myn en prospekeer regte in die Richersveld binne die kontrakpark. Hulle regte word nou beskerni deur die Wet op Beskeinide Gebiede. Hulle moet non aansoek doen vir nuwe orde regte onder die

MPRDA.

4. Ons stel voor dat enige aai'soek vir nuwe orde regte moet eintlik strenger gekontroleer en selfs afgekeur word volgens die historiese omgewingsrekord van die nuwe orde regte aansoeker as dit is vir regte binne 'n beskernide gebied.

5. Wat betref die regte van preferiente reg wat ons genieenskap nou kan k~ onder artikel 104 van die MPRDA beveel ons aan dat hierdie reg nie deur (lie werking van die Wetsontwerp op Beskernide Gebiede afgeskaf nioet word nie. Noudat ons genieenskap ulteindelik forniele eienaar kan word van die grond onder grondhei~orming en wet 94 van 1997, en preferrente reg op minerale regte kan kiy onder MPRDA, koni die Wet op Beskernide Gebiede en neem weer oils nuwe regte bekoni onder die MPRDA weg.

6. Sou die Wetsontwerp gewysig 5005 OilS voorstel, onderneem ons om onder streng vooi~aardes niynbouaktiwiteite toe te pas in lyn niet bewaring.

7. Ons stel voor dat artikel 48 vail die Wetsontwerp op Beskernide Gebiede as volg gewysig word:

(1) Despite other legislation, but subject to section 104 of the MPRDA 28 of 2002 no person ~ conduct commercial prospecting or mining activities-

(a) in a special nature reserve, national park or nature reserve

(b) in a protected environment without the written permission of the Minister and the Cabinet member responsible for minerals and energy affairs or

(c) in a protected area referred to in section 9(b) (c) or (d).

(2) Subsection (1) does not affect mining activities which were lawfully conducted immediately' before this section took effect:

Provided that the Minister and the Cabinet member responsible for minerals and energy must not convert ally old order prospecting right or any old older mining right as contemplated in items 6 and 7 of Schedule 1 of the MPRDA 28 of 2002, if the mining activity related to such mining right significantly impacts on the ecological integrity of the protected area to the extent that it undermines its status as protected area."

 

Artikel 34.

Die huidige Wetsontwerp niaak voorsiening dat die Minister kan grond wat in trUst gehou word vir '1' Genieenskap, verklaar tot 'n Beskernide Gebied slegs met die toestemming van die trustee.

Ons is bekoninierd onidat die Richtersveld nog nie formeel oorgedra is aan die

Genieeenskap nie en die Minister van Grond sake die grond in trust hou vir die

Genieenskap. Dit beteken dat die Minister van Onigewingsake en Toerisnie slegs

die toestemming van die Minister van Grondsake hoef te kry om 'il Beskernide

Gebied te proklameer.

Okkupeerders moergesien word asgrondeienaars en daar nioct deeg/ik gekonsulfeer en toesfemming verkiy word voordat 'n Beskerinde Gebied geprokiameer word.

Ons stel voor dat artikel 34 van die wetsontwerp 5005 v012 ~ew~'sig word:

Affected organs of state, communities and beneficiaries

34. (1) If it is proposed to declare an area under section 18(1) as a special nature reserve or as part thereof, and that area consists of or includes-

(a)…

(b) land which is held in trust by the State or an or an organ of state for a community or other beneficiary, the Minister may declare the area with the concurrence of the trustee and the community involved.

 

(2) If it is proposed to declare an area under section 23(1) or 28(1) as a nature reserve or a protected environment, or as part thereof, and that the area consists of or includes-

 

(b) land which is held in trust by the State or an organ of the state for a community or other beneficiary, the Minister or the MEC may declare the area with the concurrence of the trustee and the community involved.